2010
06.17

Afrikaners moet begin sokker speel

Ek is nou nie ‘n groot kenner van sokker nie, omdat ek dié spel heel vervelig vind al van kleintyd af. Daar was byvoorbeeld ‘n hele paar van die 2010-toernooi se wedstryde wat geen doele opgelewer het nie, of gelykop geëindig het. Miskien is ek ‘n Filistyn, maar jy kan ook net so lank kyk hoe gee hulle met die voet vir mekaar die bal voor jy begin wonder of daar nie interessanter dinge is om met jou tyd te maak nie.

Ek gaan ook die versoeking weerstaan om te sê “I told you so” oor gisteraand se nederlaag. Dit was voorspelbaar gewees. Dit was eweneens nie die skeidsregter se skuld nie. Ek kan nie dink hoekom enige realistiese sokkergeesdriftige, veral diegene met die onderbroekvlaggie op hul motors, sou verwag dat ‘n span wat rondom nommer tagtig in die ranglys teen spanne wat op nommer 8, 16 en 17 is, sou wen nie. Al is ek nie ‘n sokkkerkenner nie, is dit so dat sokker, hokkie, rugby en soortgelyke sporte gaan oor balbesit en afronding. Dis weliswaar ‘n cliché, maar jy kan nie die wedstryd wen as jy nie die bal het nie. Wat gisteraand opgeval het, is die gemak waarmee Uruguay se spelers die bal by die tengerige Bafana-spelers kon afneem. Dit het met groot ironie op Loftus, die tuiste van die Blou Bulle, gebeur. Laasgenoemde span, tesame met John Wayne Bobbitt, sou ook vir die Bafana ‘n ding of twee kon leer oor balretensie.

Alhoewel fisieke grootte minder belangrik in sokker as in rugby is, het dit tog sy voordele. Uruguay kon die pieperige Bafana-spelers van die bal af boelie. Dis ook goed om lank te wees as jy ‘n kopskoot voor die doel wil maak vanaf ‘n hoë hoekskop. Die Hollanders is statisties-gesproke die langste mense op aarde. Die Oranje is nie ‘n slegte sokkerspan nie. So ook nie die spanne van ons ander stamlande, Duitsland en Frankryk, nie te vrot nie, alhoewel die sogenaamde Franse sokkerspan deesdae meer lyk na die Ivoorkus s’n. Duitsers is ook langerige mense.

Ek wonder dus hoe ‘n Afrikanerspan met spelers met die fisieke attribute van ‘n Pierre Spies daarin sou gevaar het? As ‘n 105 kg, sesvoet-vier gevaarte blitsig op jou afstorm met die bal voor sy voete, gaan jy hom maklik gestuit kry? Daar is meer geld in sokker as in rugby, dus is ek van mening dat dit glad nie ‘n slegte idee sou wees om ‘n Afrikanerspan te stig nie. Die vraag is uiteraard waar stig jy hom? Hierdie is hoeka ‘n land met ‘n vreemde sin vir geregtigheid. Die meerderheid Azaniese sokkerspanne het geen enkele blanke in hul geledere nie, maar geen voëltjie fluit daaroor nie en die regime se obsessie met demografiese verteenwoordiging is op misterieuse wyse nie ‘n faktor in sokker nie. Dis egter ondenkbaar dat Dinamo Pretoria toegelaat sal word om ‘n span wat selfs net ‘n meerderheid blankes in sy geledere het, in die veld te stoot, veral as só ‘n span begin wen teen die beroerde Azaniese spanne. Miskien kan die Afrikanerspan in Londen of selfs in een van ons buurlande gestig word.

In teenstelling met die vergane en onrealistiese droom van “steal it, they are here” wat gisteraand op uiters ironiese wyse deur ‘n blonde, blou-oog Ariër by name Diego Forlán verpletter is, sou dit nie ‘n droomsituasie wees as daar eendag ook ‘n Afrikanerspan, wat ‘n onafhanklike Afrikanerrepubliek verteenwoordig, aan die SWB kon deelneem nie?

2010
06.11

Watter 2010-span behoort Afrikaners te ondersteun?

Die “Suid-Afrikaanse” sokkerspan, wat uiteraard niks van die aard was nie, se gelykopuitslag teen Meksiko was soos enige gelykopuitslag in sport. Dit was soos om jou suster te soen. Let op die aanhalingstekens om die term Suid-Afrikaanse, omdat hulle slegs ‘n spesifieke segment van die volke in Suid-Afrika verteenwoordig en allermins ‘n ware, verteenwoordigende span vir almal in die land was nie. Daar was naamlik nie eens een, enkele Afrikaner in die span nie. Nie net was daar g’n Afrikaners in die span nie, maar daar was nie eens ‘n enkele blanke inwoner van die Azaniese grondgebied in die beginelftal nie. Eintlik verwag ek te veel en is ‘n verteenwoordigende Suid-Afrikaanse span ‘n teenstrydigheid, omdat daar g’n Suid-Afrikaanse volk is of kan wees nie. Net so min as wat Duitsers en Franse een volk is, is Afrikaners en Xhosas een volk.

Ek het dus die wedstryd tussen Meksiko en die Bafana-Bafana skrams en met dieselfde soort belangstelling gekyk as wat ek ‘n wedstryd tussen Azerbaijan en Turkye sou kyk: dis miskien interessant as jy ‘n sokkergeesdriftige is, wat die sport kyk ter wille van tegniese belangstelling, maar van ‘n nasionale passie kan daar vir ‘n Afrikaner geen sprake wees nie, net so min as wat ons passievol kan raak oor die Turkse span. Die rede hiervoor is eenvoudig: sportspanne word meestal ondersteun omdat hulle uit diegene bestaan wat mense soos jy verteenwoordig.

‘n Rasegte Hollander kan dus na sy Nederlandse span kyk en darem ‘n hele paar spelers raaksien wat min of meer soos hy lyk en sy eie taal praat, alhoewel dit ook nie vir al die spelers in die Oranje geld nie. Ek het egter nie een speler in die Bafafa-Piesangs gesien wat lyk soos ek, of my taal praat nie. Van die rassekwotas waaraan rugby- en krieketspanne in SA onderworpe is, was daar in die Bafana ook geen sprake nie. Daar was nie in die beginelftal eens een blanke speler nie, laat staan een Afrikaner nie. Smaak my rassekwotas geld slegs wanneer die stinkende ANC-regime teen blankes wil diskrimineer. Wanneer die sogenaamde reënboog eendragtig pikswart is soos met die Bafana, fluit daar egter geen voëltjie nie. Miskien sou die Bafanas beter gespeel het as daar wel ‘n paar groot Afrikanerseuns in hul geledere was, maar as is uiteraard verbrande hout.

Afrikaners is egter nie uniek in ons vervreemding van ons sogenaamde nasionale span nie. In die vorige 2006 SWB-finaal was daar een Europese span en ‘n Afrikaspan, alhoewel albei glo uit Europa afkomstig was. Die Europese span se naam was Italië. Die Afrikaspan se naam was Frankryk. Al die spelers in die Azzurri het Italiaanse name gehad en was blankes. Bykans almal in die “Franse” span was egter gepigmenteerd en was koloniale “Franse”, in dieselfde sin dat ‘n Australiese Aborigine ‘n koloniale Brit sou wees. Johanna van Arkel, Voltaire of Proust was baie beslis nie een van die meerderheid sogenaamde Franse spelers in 2006 se voorouers nie. Min van hulle het soos die meerderheid Franse gelyk. Dit was dus net so min ‘n nasionale Franse span wat ware Franse verteenwoordig het, as wat die Bafana ‘n span is wat Afrikaners verteenwoordig.

Gevolglik is Afrikaners in ‘n lekker posisie tydens die SWB. Siende dat die huidige Azaniese span een of ander Afro-Saksiese konsep van ‘n Engelssprekende, gepigmenteerde mengelmoes verteenwoordig, en nie eens een speler op die veld gestoot het wat naastenby soos ons lyk of wat by voorkeur ons taal praat nie, staan dit ons vry om te kies wie ons wil ondersteun.

Wie sou dit wees? Die Oranje van Nederland? Afrikaners is sowat 35% van Hollandse afkoms en sommige in die huidige Hollandse span lyk meestal soos ons, op ‘n paar spelers na. Ons kan hulle sekerlik ondersteun, alhoewel daar baie Kaaskoppe was tydens die vorige bedeling, asook vandag, wat te veel lelike prostitute bygekom het en te veel wettige cannabis sativa ingeneem het vir hul eie beswil, en ons gevolglik vyandiggesind was en steeds is. Sowat 30% van ons bloed is Duits, en dus kan ons ook sekerlik die Mannschaft, die Duitsers, ondersteun. Minstens het BMW en Mercedes ons nie geboikot voor 1994 nie. Eintlik maak dit egter nie saak wie ons ondersteun nie. Ons kan net sowel die Sloweniërs of die Noord-Koreane ondersteun. Ons het net soveel in gemeen met ‘n Noord-Koreaan as met bykans almal in vandag se Bafana-beginelftal. Ek praat net so goed Koreaans as wat ek Xhosa praat, maw glad nie.

My keuse vir ‘n span? Die Azzurri. Ten minste praat hulle almal een taal, Italiaans, is hulle gevolglik ‘n ware nasionale span en hou ek ook van hul blou truie. My beroerde Italiaans is ook marginaal beter as my Xhosa. Ek ken darem die Italiaanse woorde vir brood, wyn, hallo en tot siens…

2010
06.11

Vuvuzelas: die perfekte metafoor

Anders as baie liberale wat enersyds vir ons preek oor hul sogenaamde naasteliefde teenoor Afrikane, maar dan persoonlik vir Afrika wegkruip in hul rykmansbuurte of oorsee, moet ek noodwendig in ‘n Suid-Afrikaanse buurt bly wat as kosmopolities beskryf kan word. Vir die afgelope twee oggende word ons buurt gevolglik wakkergemaak deur een of ander moroon wat sy vuvuzela om 05h00 blaas. Klank trek ver in die nag, en dus kan ek hom nie opspoor nie, maar as ek kon, sou ek hom graag ‘n diesel-klisma toegedien het met sy vuvuzela as die tregter. Ons buurman se kleuterkindertjies teister ons ook al vir maande, tydig en ontydig, met die geraas van hul vuvuzelas.

Nietemin moet ek bieg: ek hou van vuvuzelas. Ek besit selfs een. Ek het ‘n miniatuur-vuvuzela gratis by ‘n vulstasie gekry toe ek ‘n bottel Coca-Cola gekoop het. Ek sal nog eendag ‘n nut vir die ding bedink. Kan mens hom moontlik gebruik as jou motor se brandstof opraak, of om vloeistof van een houer na ‘n ander oor te tap?

Nee, ek hou nie van die eentonige geraas wat dié ding veroorsaak nie. Ek hou eerder van die onbedoelde metafoor wat dit verteenwoordig. Niemand kan ‘n vuvuzela daarvan beskuldig dat dit kompleks, gesofistikeerd of ‘n gevorderde stuk tegnologie is nie. ‘n Vuvuzela is ‘n eenvoudige ding, ‘n trompetvormige stuk plastiek wat net een noot kan voortbring. Daar is geen bewegende dele nie. Hoe toepaslik vir ‘n kontinent wat nooit die geskrewe woord, die wiel of ‘n skarnier kan bedink nie. Om ‘n vuvuzela ‘n uitvindsel te noem, is kennelik ook om die waarheid so ‘n effe te rek. Dit is in wese ‘n plastiekweergawe van ‘n bok se horing, iets wat kwalik gekategoriseer kan word as ‘n tegnologiese deurbraak.

Op soortgelyke wyse is baie van dié kontinent se bewoners ook eenvoudige siele, veral diegene wat dink dis pret om ‘n vuvuzela te blaas. Daar is spanne wat in die Sokkerwêreldbeker speel wie se lande van herkoms Bach, Beethoven, Vivaldi en Puccini kon voortbring. Puccini se Nessum Dorma was byvoorbeeld ‘n vorige Wêreldbeker se temalied. Afrika se musikale bydrae tot sokker? Die vuvuzela met sy hele een noot. Weer eens: hoe toepaslik.

So ook kan jy seker wees dat, as ‘n lid van die onwelriekende ANC-regime sy mond oopmaak om voete te verwissel, daar slegs een gedagte tussen al die geraas is: “Gee, gee, gee, want anders is julle rassiste.” Enige uitlating deur Juliaas kan net sowel vervang word deur die geskal van ‘n vuvuzela, want die gedagte-inhoud van ‘n vuvuzelanoot en ‘n ganse toespraak van Malema is presies dieselfde.

Ek hoop dus hulle blaas daardie vuvuzelas kliphard vanmiddag as hulle die eentonige tweeslag sogenaamde volkslied (in werklikheid ‘n afgesaagde kinderkransliedjie), Kosie Sukkel Vreeslik In Afrika speel. Die vuvuzela is die perfekte begeleiding vir Kosie Sukkel, om nie te praat van ‘n perfekte metafoor vir die Nuwe Suid-Afrika nie.

2010
06.04

Misdaad teen jou eie belange is moeilik om te verstaan

Ek kan dit verstaan as jy honger is en ‘n brood by ‘n kafee steel. Ek kan ook verstaan, alhoewel ek dit nie verskoon nie, dat ‘n arme iemand anders se eiendom sal steel. Ek verskoon dit nie, want alles is relatief. Ek is relatief-gesproke veel armer as Bill Gates as wat iemand wat ‘n maatskaplike toelaag ontvang relatief tot my is, en ek sou dus ook my relatiewe armoede kon aanvoer as verskoning om by Microsoft te steel.

Waar dinge vir my baie meer troebel raak, is by misdaad wat ‘n direkte negatiewe impak op jouself en jou mede-lede van die samelewing het. Vanoggend word ‘n trein afgebrand in Randfontein. Die trein is laat agv kabeldiefstal. Die pendelaars is kwaad omdat hy laat is en hulle laat by die werk gaan kom. Met een of ander logika wat ek nie begryp nie, kom die gedagte toe by hulle op om die trein aan die brand te steek. Gevolglik gaan niemand dus by die werk kom nie. Die oorspronklike situasie is dus vererger deur misdaad, misdaad wat regstreeks tot die skuldiges se eie nadeel strek. Dis egter nie asof Randfontein ‘n eenmalige insident was nie. Pretoria se pendelaars steek ook treine aan die brand as die gebrek aan punktualiteit hulle nie aanstaan nie. Vir welke kitsgratifikasie ookal verkry kan word deur ‘n trein aan die brand te steek, word derduisende ander mense, maar ook die skuldiges self, ernstig verontrief.

Praag se werf dra ‘n skokberig oor die toestand van Schubartpark, ‘n kompleks wat deur die vorige bedeling as behuising vir die armes gebou is. Menslike afval word in plastiese sakke per lugpos by die vensters uitgegooi omdat bykans alles binne in die gebou gesteel is, ook die riool- en waterpype. Hierdie is nie diefstal wat ander mense raak nie. Dit is diefstal van ‘n antisosiale aard wat regstreeks ‘n impak maak op die einste gemeenskap waaruit sommige van die misdadigers waarskynlik self kom en ook op die misdadigers self. Jy steel waterpype by jouself en by jou mede-inwoners, en gevolglik het die gebou nie meer water nie en moet jy self water met houers boontoe dra.

Helen Zille kla dat vandalisme en vernielsug dienslewering vertraag. Vir elke R3 wat spandeer word om infrastruktuur op te rig, moet R2 spandeer word om skade te herstel. Die motief vir die vernietiging van toilette en ander infrastruktuur skyn blote vernielsug te wees, siende dat metaal deur plastiek vervang word en daar gevolglik nie juis iets is om te steel nie. Weer eens kom die vandale stellig uit die einste gemeenskappe wat bevoordeel word deur die oprigting van die genoemde infrastruktuur, en gaan dit die verstand te bowe dat hulle misdaad sou wou pleeg tot hul eie regstreekse nadeel. Is voortdurende gedwonge ontlasting in die veld die plesier van vandalisme werd? Weereens moet ek bieg dat ek as Westerling dit hoegenaamd nie verstaan nie.

Dit vereis stellig nie vreeslike opvoeding of intelligensie om te besef dat die brandende trein, vernietigde toilette en geplunderde gebou eenvoudig nie die bevrediging van plundery of brandstigting werd is nie, maar tog lyk dit my daar is diegene wat dit nie so sien nie. Dit lyk tog vir my of daar lede van die Suid-Afrikaanse bevolking is wat absoluut geen frustrasietoleransie het nie, wat blykbaar argeloos in die onmiddelike oomblik leef. Daar is skynbaar ‘n afwesigheid aan alle soorte selfbeheersing en ook geen kapasiteit om selfs ‘n paar uur in die toekoms te dink nie (die treinpendelaars wat nou glad nie by die werk gaan kom nie.)

Vreemd verby.

2010
05.27

Versoening of grypsug?

Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi ‘n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede van die regerende regime is weliswaar minder uitgesproke as Manyi, maar op die oog af is hulle ook anti-blanke rassiste, wat blankes en ons beskou as ‘n groot deel van die land se problematiek. Só waarsku Gugile Nkwinti byvoorbeeld dat swartes se vergewensgesindheid nie onbeperk sal wees nie, iets wat neerkom op ‘n kwalik bedekte “of anders..” dreigement.

So ook is daar nie net in swart geledere nie, maar in die klein troppie blanke Quislings en mak werfbobbejane wat die ANC napraat, telkens donker waarskuwings oor die rassisme en weiering om te versoen waaraan blankes kwansuis skuldig sou wees. Een van die mak werfbobbejane wat getrou die ANC se evangelie verkondig, is oud-Broeder en ouddominee Nico Smith, wat wie se kategismus uitsluitlik deesdae handel oor hoe blankes dankbaar moet wees dat die swartes ons nie uitmoor nie. Nog ‘n voorbeeld is Antjie Krog, waarskynlik die alfawyfie onder die ANC se werfbobbejane.

Gaan dit egter werklik vir die ANC oor sogenaamde blanke rassisme en blankes se halstarrige weiering om te versoen, of is dit ‘n blote rookskerm? Wat beteken versoening nou eintlik vir die ANC op voetsoolvlak, om nou soos ‘n Krog-kader te wil klink? Hoe gaan ons weet die slag ons regtig versoen is? Wat sal dit kos om die ANC en die linkses tevrede te stel dat blankes nou regtig versoen is met die res?

Ek is van mening al die versoeningspraatjies en rassisme-aantygings is ‘n blote rookskerm. Ek sal wel toegee dat die mak blanke werfbobbejane hopeloos te naief is om raak te sien wat werklik aan die gang is, maar die res van ons is darem nie bobbejane nie. Daar is naamlik een tema wat soos ‘n goue draad deur Manyi, Gugile en andere se aanhoudede rassisme-geskree en geteem oor transformasie en versoening loop: blankes moet ons bates oorhandig, of anders… Dit word weliswaar versoening genoem, maar uiteindelik handel dit oor slegs een term: “Gee ons wat joune is, so nie is jy ‘n rassis.” Of, erger: “Versoen deur jou bates te oorhandig, want anders… (vul die gewelddadige scenario van jou eie keuse hiernaas in.)”

Gugile se tirade was byvoorbeeld in die konteks van grondhervorming, en sy dreigement kom daarop neer dat swartes blankes slegs sal vergewe mits blankes omrol, dood speel en boere 40% van hul plase wat dikwels oor geslagte heen opgebou is, summier aan swartes oorhandig. In die naam van versoening, sien. Wat is die quid pro quo wat die boere in ruil vir hierdie geweldige gawe te wagte kan wees? Niks nie, behalwe ‘n skimp dat hulle dan sal toegelaat word om voort te leef. Vermoedelik het Gugile iets soos die Zimbabwiese benadering in gedagte, met boere wat 1 uur gegun word om hul plase te ontruim. Dit het dus bitter min met die gewaande rassisme of gebrek aan ewigdurende jammerte aan blankes se kant te make nie, en alles met die gedwonge onteiening en plundery van blankes se bates. Sogenaamde blanke skuld (jammer dat ons julle geleer lees en skryf het en bevry het van malaria) is ‘n gerieflike stok om druk op blankes uit te oefen om van ons eiendom afstand te doen.

Die ANC se ganse bestaansrede kan eintlik in een woord opgesom word: plundery. Die ANC is niks anders as een reuse misdaadfamilie nie, wie se enigste en uitsluitlike doel is om die land se rykdom vir homself toe te eien, op enige denkbare manier. Die skuldgevoelens wat aanhoudend onder veral blanke werfbobbejane aangewakker word, is uit en uit ontwerp om mee te help in die proses van plundery.

Dit is eweneens die geval met Manyi. Manyi skree telkens, soos die snuffelende trogvark wat hy is, oor die gebrek aan etniese reiniging van blankes uit hul poste bekend as reg-stelende-aksie of rassistiese transformasie, maar Manyi se masker het afgeval toe hy ‘n Noorweegse afvaardiging geskok het met sy hebsug. Ja, daardie einste, naïewe, liberale Skandinawiërs wat so pro-ANC was, het uiteindelik agtergekom met watter ondersese kaliber van indiwidue hulle in die ANC te make het. Manyi het nie in die minste belanggestel in aangeleenthede waaroor sy posbeskrywing handel nie, maar het probeer om kontrakte vir hom en sy mede-trogvarke by die Noorweegse afvaardiging te beding. Vergete was Manyi se praatjies oor die imaginêre blanke rassisme. Dit het alles gehandel oor hoe Manyi homself kan verryk. Was ek maar ‘n vlieg teen die muur om my te verkneukel aan hoe die liberales se seepbel geprik was deur Manyi se ware kleure!

As die ANC of kranksinnige linkses soos Stalinbos se professor Sampie Terre’Blanche of ander ANC-werfbobbejane dus op jou gevoel wil speel, meneer en mevrou die blanke, en jou wil maak skuldig voel oor jou vermeende gebrek aan gewilligheid om te versoen, vra die voor-die-hand-liggende vraag. Indien dan nie aan die spreker nie, maar vir jouself: “Wat beteken versoening regtig in praktiese terme?” Ek is bevrees dat die ANC se begrip van versoening veel meer te make het met plundery as met enige houdings wat blankes glo nog sou koester.

2010
05.20

Die vreemde steun vir ET se vermeende moordenaars

Vir die afgelope paar dae word daar berig dat daar heelwat steun buite die hof vir die twee verdagtes in die Eugene Terreblanche-moordverhoor is. Ek moet bieg dat ek as Westerling die konsep van steun vir misdadigers wat ‘n wrede aanval gepleeg het, totaal vreemd vind. Het die Griekse gemeenskap opgeruk na die hof toe Dimitri Tsafendas, wat ‘n ander politieke figuur vermoor het, verhoor is en hom ondersteun? Sou daar groot openbare steun vir Lee Harvey Oswald gewees het?

Ek sal wel toegee dat dit moontlik is dat daar nuuskierigheid by die publiek kan bestaan oor ‘n makabere misdaad, maar volgens berigte is hierdie nie net nuuskierigheid nie, maar openlike steun vir die verdagtes. Dit dui daarop dat die mense wat buite die hof bymekaarkom nie bloot nuuskierig is nie, maar aktief twee vermeende geweldenaars se kant kies.

Ek sou eweneens toegee dat Eugene Terre’Blanche ‘n omstrede en selfs gehate figuur was. My Westerse perspektief sê egter vir my dat ek dit steeds nie sou goedkeur as ‘n blanke vir Jimmy Manyi of Julius Malema met ‘n pyp doodslaan en dan nadoods hul broeke aftrek nie. My persoonlike minagting vir en afkeer aan Manyi en Malema beteken nie dat ek hul moord gevolglik as ‘n heldedaad sou beskou nie.

Bostaande is egter slegs my perspektief as ‘n Westerling, en getuig blykbaar van my gebrek aan verstaan van die Afrikapsige. Die ondersteuners van die twee verdagtes in Ventersdorp is almal Afrikane. Dit lyk vir my asof swart rassesolidariteit álles troef. Dis skynbaar vir die ondersteuners buite die hof aanvaarbaar dat iemand op ‘n wreedaardige manier in sy huis aangeval word terwyl hy slaap, mits hy wit is en sy aanvallers swart. Bostaande is uiteraard ook net nog ‘n nekslag vir die illusie en mite van ‘n sogenaamde reënboognasie.

Wat selfs groter kommer wek, is dat dit vir my voorkom asof ek as Westerling en die Afrikaan die konsep van reg en verkeerd en moraliteit totaal en al verskillend verstaan. Ek sal aan al die ondersteuners buite die hof die voordeel van die twyfel gee en sê dat hulle waarskynlik die doodgewone man op straat verteenwoordig, en nie self misdadigers is nie. Nietemin verskil my ingesteldheid teenoor misdaad en hulle s’n totaal. As jy iemand wat ‘n wrede moord gepleeg het ondersteun, is dit duidelik dat jy nie sy daad as verkeerd beskou nie.

Hoe kan Suid-Afrika se misdaadprobleem ooit in der ewigheid opgelos word as ‘n beduidende deel van die 80% meerderheid in die land klaarblyklik dink dat misdaad aanvaarbaar is, solank die misdadiger swart en sy slagoffer wit?

2010
05.19

Blankes die onskuldige slagoffers van tenderkokery

Ek het ‘n ruk gelede persoon teëgekom wat voorheen as ‘n IT-deskundige by Cipro gewerk het. Cipro is die regeringsliggaam wat met maatskappye en intellektuele eiendom werk. Die persoon is as deel van ‘n orgie van etniese reiniging van blankes uit Cipro ontslaan, saam met ‘n hele aantal ander blanke kundiges.

Wat was hierdie persoon en die persoon se kollegas se “oortredings” wat tot hul ontslag gelei het?

Hulle het twee foute gemaak. Hulle het eerstens vrae gevra oor ‘n hoogs onreëlmatige tender vir miljoene rande wat toegestaan is aan ‘n twyfelagtige maatskappy wat slegs drie maande lank bestaan het toe die tender toegeken is. Miljoene rande se nuttelose sagteware is onder andere aangekoop met my en jou, die belastingmelkkoeie, se geld. Hul tweede fout was uiteraard om blanke velle te gehad het in ‘n Azaniese staatsdepartement. Laasgenoemde sal uiteraard slegs vir kort rukkies geduld kan word as daar regtig ‘n krisis is. Sodra hul kundigheid egter die krisis opgelos het, sal die normale proses van etniese reiniging weer hervat word.

Die hoofinformasiebeampte van Cipro is ene Michael Twum-Darko. Sy van is terloops ‘n skitterende stuk nominatiewe determinisme. Daar is derduisende blanke kundiges in Suid-Afrika, maar hierdie knaap is vanaf iewers in donkerste Afrika ingevoer – Ghana as ek dit nie mis het nie. Bid jou aan: so ‘n obsessie het die Azaniese regime met rassistiese transformasie, dat hulle om die dood nie ‘n blanke sal aanstel nie, en eerder ‘n onbekwame vermeende skelm soos Twum-Darko sou invoer.

Toe die blote blankes in Cipro die vermetelheid het om te begin vrae vra oor Twum-Darko en die hoofbeampte, Keith Sendwe, se manewales en die blatant-bekookte tender, is hulle in die pad gesteek, maar nie voordat hulle van rassisme beskuldig is deur beide Sendwe en Twum-Darko nie. Dit kan slegs in die Azaniese piesangrepubliek met sy haat vir blankes gebeur: ‘n Ghanees, Twum-Darko, word uitgevang, en sy eerste skuif is om die rassekaart te speel, die Suid-Afrikaners van rassisme te beskuldig, en daardie ongerieflike blankes wat sulke moeilike vrae vra, te ontslaan.

Alhoewel daar tans ‘n storm rondom beide Sendwe en Twum-Darko se koppe woed, is ek onder geen illusie dat daar iets van gaan kom nie. Inteendeel; gegewe hoe verrot die kriminele kakistokrasie van die ANC-regime is, sal ek nie verbaas wees as bevorderings vir hierdie twee skuimsuiers wink nie.

2010
05.18

Suid-Afrika se twee miljoen terroriste

Een definisie van terrorisme is die stelselmatige gebruik van vrees om ander partye te dwing om aan jou politieke eise gehoor te gee. In die jare sewentig het die IRL in Noord-Ierland ‘n stelselmatige veldtog van bomplantery, intimidasie en vrees van stapel gestuur om die Britte te probeer dwing om Noord-Ierland met die Republiek van Ierland te herenig.

Terroriste-organisasies is dikwels ‘n minderheid, maar ‘n ekstreme minderheid. Die meerderheid inwoners van Noord-Ierland is Protestante. Die IRL was ‘n Katolieke organisasie, wat die ekstreme faksie van die Katolieke verteenwoordig het. Die eise van die minderheid is dikwels onredelik of in konflik met die belange en wil van die meerderheid. In Noord-Ierland wou die meerderheid Protestante deel van Brittanje bly.

‘n Oogmerk van terreurgroepe is om dit moeilik of onmoontlik te maak vir die owerhede om ‘n land effektief te regeer. Die ANC se openlike doelstelling tydens die 1980’s was om Suid-Afrika onregeerbaar te maak. Anargie en wetteloosheid is terroriste se bondgenote en oogmerk hiermee.

Terrorisme gaan bykans altyd met geweld of dan die dreigement van geweld gepaard. Al-Kaïda dreig om die Sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika te ontwrig op ‘n ongespesifiseerde wyse, maar mens kan seker wees dat, sou dié dreigement tot uitvoering kom, dit geweld sou insluit. Dié geweld neem dikwels die vorm van sabotasie aan, waartydens infrastruktuur soos elektriese substasies geteiken word.

Die intimidasie van die burgerlike bevolking loop hand-aan-hand met die geweld. Mkhonto we Sizwe, die sogenaamde militêre vleuel van die ANC (sogenaamd omdat sy “militêre” vernuf beperk was tot laakbare, lafhartige aanvalle op onskuldige burgerlikes) het bondgenote gehad wat vrees en bewing onder die bevolking in die townships gesaai het. Die destydse opperkrimineel, die sogenaamde moeder (-misdadiger) van die nasie, Winnie Mandela, het die berugte uitlating gemaak dat die ANC die land sou bevry met vuurhoutjies en brandende buitebande. Laasgenoemde was uit en uit daarop gemik om die ongesofistikeerdes onder die bevolking die skrik op die lyf te jaag.

Vandag gaan Suid-Afrika steeds gebuk onder ‘n vlaag van terreur, en stap terroriste vryelik tussen ons.
Nee, dis nie sogenaamde regse terroriste nie. Laasgenoemde verteenwoordig na my mening glad nie ‘n realistiese bedreiging vir enige iemand nie, omdat hulle, sou hulle bestaan, meestal klein, relatief gedisorganiseerde groepies is, sonder veel in die lyn van ‘n werkbare strategie en beslis sonder grootskeepse befondsing en steun. Mao Zedong het gesê dat ‘n gewelddadige rewolusie onmoontlik is sonder buitelandse steun, en ek twyfel baie sterk of sogenaamde regse terroriste enige steun vanuit die buiteland sou ontvang.

Suid-Afrika se ware terroriste is baie meer talryk as enige regse terreurgroepe. Hulle is nie net meer talryk nie, maar ook veel beter georganiseerd, beter befonds en baie meer suksesvol met hul saaiery van vrees en geweld. Hulle opereer ook ongestoord en openlik in Suid-Afirka. Mens noem hulle die vakbonde, spesifiek dié wat deel is van die Cosatu-vakbondfederasie.

Cosatu se vakbonde voldoen aan bykans al die kenmerke van ‘n terreurorganisasie soos Al-Kaïda, behalwe vir een verskil: Cosatu is nie ‘n onwettige organisasie in Suid-Afrika nie. Redes waarom Cosatu uit en uit ‘n terreur-organisasie is, sluit in:

• Alhoewel Cosatu se vakbonde twee miljoen lede het, is hulle ‘n minderheid vergeleke met die totale aantal werknemers in Suid-Afrika, en veral vergeleke met die tiene miljoene werkloses. Hulle verteenwoordig dus ‘n klein persentasie van die bevolking. Hul eise is dikwels absurd en slegs in belang van hulself.

• Bykans alle stakings waarby Cosatu se vakbonde betrokke is, ontaard in geweld. Enkele jare gelede is mense na hul dood uit bewegende treine gesmyt. Plundery en vandalisme is algemeen tydens stakings waarby byvoorbeeld munisipale werkers betrokke is.

• Mkhonto we Sizwe het infrastruktuur gesaboteur. Tydens die huidige SATAWU-staking is ‘n trein doelbewus ontspoor, vermoedelik deur stakende werkers. Dit is niks anders as blatante sabotasie deur ‘n terreurgroep nie.

• Dit is ‘n welbekende feit dat werkers wat nie wil deelneem aan ‘n staking nie, geterroriseer en geïntimideer word deur dié wat wel staak. Dit is veral in die taxibedryf dat sulke intimidasie dikwels dodelik kan wees.

• Nes die terroriste van die UDM en ANC ten doel gehad het om die land onregeerbaar te maak, is die oogmerk van die stakers dikwels om soveel anargie en chaos as moontlik te saai. SATAWU se doel is om die land se vervoerstelsel tot stilstand te bring.

Nietemin word Cosatu onverhinderd toegelaat om sy terreur te saai. Daar is verskeie redes hiervoor, benewens die feit dat Cosatu deel is van die regerende kabaal misdadigers. Een is dat die ANC, soos Margaret Thatcher hulle baie akkuraat beskryf het, steeds self ‘n terreurorganisasie is, en derhalwe beskou die ANC Cosatu se optrede stellig as aanvaarbaar of normaal. Tweedens is dit ‘n feit dat, selfs al wou die ANC Cosatu se terreur in die bek ruk, die veiligheidsmagte so hopeloos en op rassistiese wyse getransformeer is, dat hulle eenvoudig nie so kan maak nie.

Baie mense is op hol oor die sogenaamde bedreiging van imaginêre regse of blanke terreurgroepe, terwyl die terreur wat baie van die twee miljoen lede van Cosatu se vakbonde daagliks saai, elke aand op die TV-nuus gebeeldsend word.

2010
05.09

Groet Anton, die grotman

Die heersende wetenskaplike teorie lui dat die mens sy oorspronge in Afrika gehad het, en tussen 60000 en 100000 jaar uit Afrika migreer het om later die ganse aarde te koloniseer. Wetenskaplikes is eweneens lief daarvoor om ons daarop te wys dat 99% van alle mense se DNS dieselfde is, en dat slegs 1% van ons gene die verskille tussen ons bepaal, oa hoe ons lyk. Daai een persent bepaal haartekstuur, beendigtheid, velkleur, neusvorm, neiging om geweldsmisdaad te pleeg ensovoorts. Ook is dit so dat sjimpansees, ons naaste familie in die diereryk, sowat 96% van hulle DNS met ons deel. Niemand stry dat ons en sjimpansees totaal en al verskillende spesies is nie. Daai 4% verskil is dus totaal deurslaggewend om Robert Mugabe van ‘n sjimpansee te onderskei. (Was lg so ‘n goeie voorbeeld, wonder ek toe ek dit klaar geskryf het?)

Benewens die oermense wat uit Afrika migreer het, was daar ook ander, onsuksesvolle menslike spesies. Een van hulle was die Neandertalmense, inwoners van Europa en die Midde-Ooste. Luidens die heersende wetenskaplike ortodoksie, het Homo Sapiens en Neandertalman nie ondertrou nie of met mekaar geteel nie. Neandertals, het die wetenskaplikes tot baie onlangs toe gemeen, het uitgesterf.

Oor die naweek het daar egter ‘n verstommende berig verskyn. Europese blankes en Asiate het tog skynbaar sowat 4% Neandertal-DNS. Daar was ‘n gekuier oor die spesielyn in Europa of die Midde-Ooste sedert 60000 jaar gelede. En, hier is die waarlik verstommende ding: Suider en Wes-Afrikane – die Bantoe-mense, die Zoeloes en Xhosas, het nie daardie Neandertalgene nie. Diegene wat in Afrika agtergebly het, het nie met die Neandertals partytjie gehou nie. Onthou hoe word grotmanne altyd voorgestel? As harige indiwidue. Westerse mans is hoeka hariger op ons lywe as swartes. Blote toeval? (Ek bly ook doelbewus hier weg van enige melding van die feit dan Neandertallers se brein ook gemiddeld groter was as wat ons s’n is.)

Onthou: sjimpansees en ons DNS verskil glo met 4%. Blankes het egter 4% Neandertal-DNS, wat Afrikane nie het nie. Dit het absoluut verreikende gevolge. Rassisme is byvoorbeeld so dood soos ‘n mossie. ‘n Duitse herdershond en ‘n chihuahua is honderasse, maar ‘n blanke en ‘n Afrikaan is stellig nie net verskillende rasse nie, maar ook verskillende spesies. Indien dan nie verskillende spesies nie, dan minstens verskillende subspesies. Dis dus nie meer ‘n geval van die verskil tussen swart perde en vosperde nie, maar die verskil tussen donkies en perde waarvan ons hier praat. Rassisme kan amper per definisie nie bestaan nie, behalwe as dit gaan oor Kaapse blankes wat teen Transvaalse blankes wil diskrimineer, soos hulle alte graag maak. As jy akkuraat wil wees, soos wanneer Jimmy Manyi met sy swart vooroordele teenoor blankes optree, moet jy van spesie-isme praat.

Een van ons blankes se voorsate?

En, hier moet ek myself beskerm, voor die politieke korrektes hul maagdevliese opnuut skeur en temerig aan’t skree-huil gaan: hiermee getuig ek dat dit Afrikane is wat eintlik die ware Homo Sapiens is. Dit is ek, die blanke, wat, tot my ewigdurende skaamte, sowat 4% grotman – Neandertal – is. ‘n Baster, dus. ‘n Kruising. As daar steeds aapmense of grotmanne is wat die aarde bewandel, is dit ons, die 4% Neandertallers, die blankes. Hiermee getuig ek ook plegtig, synde iemand wat bid aan die altaar van die god van nie-rassigheid, dat die ware mense, Homo Sapiens Africanus, in alle aspekte inderdaad die meesterras (of is dit meestersubspesie?) is, soos ons uit hul uitsonderlike prestasies in al wat ‘n veld van menslike aktiwiteit is, kan sien. Ek buig myself, die halfmens, half grotman, die aampens, gevolglik voor die superieure spesie, die ware mens, Homo Sapiens Africanus, neer.

Homo Sapiens Africanus, die ware menssspesie

Die ANC regime (wat meestal uit ware mense bestaan) se spesie-isme soos regstellende aksie is dus totaal geregverdig, en dis ook dus geregverdig dat blankes, wat ‘n heel ander, basterspesie kan wees, as tweedeklasburgers in Suid-Afrika tevrede moet wees. Niemand sou dit immers eens oorweeg om gelyke regte aan ander spesies soos honde of skape te gee nie. Hoe kan ons blankes, wat moontlik ‘n ander spesie is, dus verwag dat ons enige iets buiten tweedeklasburgers in SA moet wees?

2010
05.07

Die ANC het die regses nodig

Iets was vir my lank raaiselagtig. Blanke rassisme en spesifiek regse Afrikaners se sogenaamde rassisme word vir baie dinge blameer wat skeefloop in Suid-Afrika. Dié refrein het ‘n legio verskillende gedaantes, maar kom altyd op dieselfde neer: die ANC of swartes oor die algemeen se probleme is alles te wyte aan sogenaamde blanke rassisme. Alles wat skeef en krom is in Suid-Afrika, ja, selfs swart-op-wit moorde, is eintlik nie die swartes se eie skuld nie, maar blankes, veral regse blankes, s’n. Al wat ‘n probleem is word glo veroorsaak deur sogenaamde rassisme. Rassisme kan uiteraard baie dinge insluit, soos om oor misdaad te kla, korrupte ANC-kaders te betrap of om te aan te dring op behoorlike dienslewering. Die blote besit van ‘n wit vel kwalifiseer jou stellig deesdae onmiddelik as ‘n regse rassis.

‘n Uitstekende voorbeeld van die verplasing van blaam vir al Suid-Afrika se probleme op sogenaamde blanke rassisme is die brief wat ene Afrikaan, ‘n welbekende self-, Afrikaner- en Boerehater, wat met geweldige ironie vir ons sit en skree vanuit Europa omdat hy self te bang is om in Afrika te woon, vandag op Litnet skryf (die “hulle” hiernaas is nou glo die regses of die Afrikaners): “Hoe langer hulle aanhou met hul onverdraagsame houding teenoor egte Afrikane, mense soos my Tswana-vriende, die vrou van Zeerust en ekself, hoe langer stel hulle ons mense in gevaar met misdaad en plaasmoorde.”

Hierdie selfde persoon, Afrikaan, het ook al voorheen beweer dat boere verdien om in plaasmoorde te sterf want hulle mishandel hul werkers, al probeer hy dit ontken en weier hy om sy bewerings onder sy eie naam kwyt te raak. Om bostaande onsinnige drek, wat nuwe dieptes van hierdie ekstreem-linkse se reeds welbekende absurdheid peil, na sy logiese uiteinde te voer: Swartes is geensins toerekeningsvatbaar nie. Dis altyd die (regse) blanke se skuld, maak nie saak hóé swartes optree nie. Laasgenoemde is uiteraard tekenend van ware en opperste rassisme aan Afrikaan se kant, omdat hy swartes duidelik as breinlose robotte beskou wat slegs optree in reaksie op wat blankes doen, en nie die kapasiteit het om die towerkrag van die bose blanke man se invloed af te skud nie.

Die logiese uiteinde van Afrikaan se siek en verwronge siening is dat blanke regses, indien nie Marzaan Kruger self nie, die skuld moet dra vir die skokaanval waartydens swart misdadigers ‘n eenjarige babatjie se skedel bykans verbrysel het. Ek moet dit onmiddelik duidelik maak dat ek, ‘n Suid-Afrikaner wat gewoond is aan skokberigte, persoonlik diep geskud is deur die aanval op haar en die vlak van barbarisme haas ondenkbaar vind. Ek is self die pa van ‘n jong Afrikanerkind, en kan my nie eens indink hoe haar ouers moet voel nie. Dis egter net my eie standpunt, maar skynbaar nie Afrikaan s’n nie. Volgens hom is dit nie sy geliefde “egte” (sic) Afrikane wat haar aangeval het se eie skuld nie, maar eerder ‘n pap baba of onbekende regses wat iets moes gedoen het om die aanval op haar te ontketen. Is sy volgens Afrikaan tans in intensiewe sorg omdat sy moontlik op ‘n onverdraagsame manier gehuil het agv die “egte Afrikane” (sic) wat by haar huis ingebreek het? Kennelik het Afrikaan hom geweldig verkneukel aan die laakbare skokaanval op Marzaan, daar waar hy op lafhartige wyse in Amsterdam vir die einste Afrikane wegkruip, want dit “bewys” sy stelling, en toon aan dat babas agv onverdraagsame rassiste se optrede ernstig beseer word. Natuurlik kan hy slegs die mees vae, verregaande, breindood en absurde aantygings maak, sonder enige bewyse hoegenaamd, maar die dom linkse (is daar enige ander soort?) het hom nog nooit aan die feite gesteur nie. Ek wag in spanning dat hy ons probeer wysmaak iewers is daar ‘n regse agter die aanval op Marzaan. (En as daar ‘n hel is, wens ek die sub-menslike skuim wat haar aangeval het, ewigdurende marteling daar toe.)

Is dit hoe 'n onverdraagsame Afrikaner lyk, Afrikaan?

As mens vir ‘n oomblik jou eie brein afskakel, en die absurde snert aanvaar dat blanke rassiste, Afrikaners of regses (laasgenoemde is uiteraard almal eufemismes vir een en dieselfde ding onder die linkses) aan die wortel lê van al die agterstande en probleme in Suid-Afrika, en jy neem ‘n treetjie terug om na die geheelbeeld te kyk, is die antwoord tog voor-die-hand-liggend. Verwyder Afrikaners bloot uit die prentjie, et voilà! Al die land se probleme is opgelos. Die ANC kan dan sy moderne, gesofistikeerde Afrikastaat bou en die voorbeeld van al die eweneens suksesvolle, vooruitstrewende Afrikalande noord van SA se grense na-aap, vry van die belemmering wat al die blankes met hul teenwoordigheid veroorsaak. Soos Jimmy Manyi dit herhaaldelik stel: daar is miljoene Afrikane wat net wag vir hul beurt om die Nobelprys vir fisika in te palm, wat slegs deur blankes teruggehou word. Separatisme, wat die blygemaakte veiligheidswag Nathi Mthethwa so intens grief, sou Afrikaners ook tot voordeel strek. Marzaan se kanse om op daardie skokkende wyse in ‘n Afrikanerrepubliek aangeval te word, sou ‘n klein fraksie van haar kanse in Suid-Afrika gewees het. As mens dit in hierdie lig beskou, is dit vreemd dat die ANC nie die nommer een voorstaanders is van ‘n volkstaat nie. ‘n Volkstaat is immers iets wat presies dít sal vermag: dit sal Afrikaners en ons chroniese rassisme uit die samelewing verwyder, en sodoende die land se probleme eensklaps oplos.

Nietemin is die ANC onverbiddelik gekant teen die gedagte van blanke separatisme. Weereens: ons rassisme is glo ‘n groot deel van die land se problematiek, maar hulle wil ook nie juis ontslae wees van ons nie. Sonder die regse bedreiding sou 2010 se SWB mos hoeka verseker wees van sukses. Maak enige melding van separatisme of ‘n Afrikanertuisland, en die linkses wil egter slange vang. Hulle kan ons nie uitstaan nie, maar hulle wil nie van ons ontslae wees nie. Wat gaan dus hier aan?

Ek is van mening dat ons die antwoord kan vind in minister Nathi Mthethwa se leedvermakerige propaganda oor die sogenaamde regse komplot wat hy die afgelope week in die parlement gebesig het. Ek het hoegenaamd geen idee oor hoe waar die aantygings oor laasgenoemde komplot sou wees nie. Die feite klink egter vir my bra dun op die grond. ‘n Hele vyf sogenaamde regses gaar glo wapens en springstof op om glo ‘n ongespesifiseerde township op te blaas. Watter township, of is dit sommer almal? Hoeveel springstof moet jy opgaar om Soweto plat te vee, behalwe as dit miskien Plutonium-239 is waarmee jy ‘n kernwapen wil bou? Kan dom regses en blote Afrikaners die fisika baasraak om ‘n kernwapen te bou? (Antwoord: ja, ons het al ses keer so gemaak daar by Pelindaba, maar gun my my sarkasme.)

Hoe dit ook al sy, al klink dié sameswering vir my dik vir ‘n daalder, is dit ‘n goeie aanduiding van waarom die ANC Afrikaners nodig het. Regse Afrikaners (en is dit nie ongeveer 99% van alle Afrikaners deesdae wat die ANC met ‘n enorme passie haat nie?) is glo ‘n bedreiging vir die 2010 Sokkerwêreldbeker. Al vyf van die gearresteerders sou kwansuis die hele toernooi glo kon ontwrig.

Elders in die land is daar egter ‘n veel groter en veel meer realistiese bedreiging vir 2010 se SWB as vyf verdwaalde sogenaamde regse samesweerders. Een van Cosatu se vakbonde, SATAWU, dreig om ‘n grootskeepse staking van stapel te stuur. Dit sal die land se ekonomie letterlik lamlê. Enkele jare gelede, tydens ‘n vragmotorbestuurderstaking, het vulstasies se petrol en diesel juis opgeraak. Dié staking kan presies dieselfde gevolge, en erger, hê, en die SWB begin oor ‘n maand. Dit sou ‘n totale ramp wees as die besoekers in ‘n land opdaag waar die vervoerstelsel nie werk nie. SATAWU se staking is dus ‘n ekstreme, realistiese en onmiddelike gevaar vir 2010 se SWB.

Maar, volgens Nathi Mthethwa en sy breindood linkse sikofante soos Litnet se Afrikaan, is dit eintlik daai vyf gevaarlike, regse Afrikaners wat glo die probleem is, nie die ANC se 80,000 plus eie Cosatu-trawante nie. Dis dan seker ook nie die horde swart misdadigers wat babas se koppe papslaan, wat bejaardes martel en voorstedelike huise binneval om te roof, verkrag en moor wat buitelanders se lewens en eiendom bedreig nie, maar eerder die imaginêre blanke, regse bedreiging. Ons almal weet immers hoeveel buitelandse toeriste sedert 1994 deur gevaarlike regse Afrikaners vermoor is (antwoord: nul.) Ek wonder of die ANC of die Britse konsulaat waarskuwings gaan uitreik aan sokkertoeriste: “Bly om hemelsnaam weg van blanke gebiede, veral waar Afrikaners woon.”

So gepraat van moontlike probleme tydens die 2010-toernooi: Johannesburg se noordelike voorstede sit om die beurt sonder krag en water vir dae lank nou al. Ek skryf hierdie op my skootrekenaar met batterykrag want dis donker in ons buurt. Ook hier is die krag af vanaand. Laa’k raai. Aapstat se hoof elektriese ingenieur is moontlik ‘n ontplooide ANC-kader wie se kennis van elektriese netwerke beperk is tot kabeldiefstal aan sy kant. Wanneer dieselfde by ‘n 2010-wedstryd gebeur omdat die ANC eenvoudig nie die kapasiteit het om te beplan vir die toekoms nie, omdat instandhouding van jou land se infrastruktuur skynbaar in Afrikapolitiek getroef word deur die drang om ‘n blink motor te ry, gaan dit seker ook regse saboteurs se handewerk wees. Daai einste regse saboteurs wat veroorsaak het dat ons ligte vanaand af is, mnr Mthethwa, wat seker by Alec Erwin se sogenaamde Koeberg-saboteurs gaan kers opsteek het? Gee my asb hulle name dat ek hulle ‘n aanslag vir die kragopwekker wat ek sal moet koop se koste kan gee!

Waarop ek hier afstuur, is natuurlik dat die ANC die Afrikaners en veral die denkbeeldige regse bedreiging nodig het, agv sy eie volslae onvermoë om enige iets te doen behalwe om die land se rykdom te plunder. Afrikaners mag nie ‘n volkstaat kry nie, want op wie sou die ANC se eie tekortkominge dan blameer kon word?

Kortom: die ANC het ‘n sondebok nodig, en welke beter sondebok en gogga as die denkbeeldige, gevaarlike Afrikaner kan jy kry om die babas in die townships mee bang te maak? Hierdie strategie werk uiteraard vir die ANC, want dis maklik om ongesofistikeerde, agterlike indiwidue wat geen kapasiteit het om vir hulself te dink nie (nie almal van hulle swart nie), hul propaganda vir soetkoek te maak opvreet.